Daniël 5 [2] In ons vorige lesing het ons na Daniël se gesprek met koning Belsasar geluister. In hierdie aflewering gaan ones verder...
Daniël 6 – Daniël In Die Leeukuil DANIëL IN DIE LEEUKUIL – HOOFSTUK 6 Skriftuur: Daniël 6:11 Ons draai die horlosie twee-en-‘n-half duisend jaar terug. Ons bevind...
Daniël 7 [1] – Die Vier Diere Van Daniël 7 Hoofstuk sewe word die “hart” van die boek Daniël genoem. Met hoofstuk 7 begin die tweede gedeelte van die boek....
Daniël 7 [2] DIE BEER Die tweede dier wat Daniël uit die see sien opkom, lyk soos ‘n beer. Watter metaal het op...
Daniël 7 [3] – Die Klein Horinkie DIE KLEIN HORINKIE In ‘n vorige lesing het ons aangaande Nebukadnesar se vergete droom studeer. Toe hy die volgende oggend...
Daniël 7 [4] DANIEL 7 (DEEL 4) ‘n Oorlog tussen Christus en die satan wat in die gryse verlede in die hemel begin...
Daniël 8 – Uitspraak Ten Gunste Van Die Heiliges Skriftuur: Daniël 8:13,14 Dit sal nie so goed wees as ek net my vrou se arms en hande gehad het...
Daniël 9 [1] – Die 2300 Aande En Môres Kom ons doen net vlugtig herhaling van die werk wat ons tydens die vorige lesing gedoen het. Ons het vasgestel...
Daniël 9 [2] – Die Boodskap Van Die Heiligdom In Daniël 8 En Levitikus Dis weereens ons voorreg om die Bybel, soos die Godsmanne van ouds, biddend te bestudeer. Dis in die geïnspireerde Woord...
Daniël 9 [3] – 1844 En Die Finale Uitwissing Van Die Rekords Van Sonde Wanneer mens die Bybel lees, ontdek jy honderde pragtige beloftes. Maar die belofte wat die soetste op elke sondaarsoor klink,...