Wat sê die Woord oor die dood, die hel, die wegraping
Mal 3:6 Want Ek, die Here, het nie verander nie. Jes 8:20 Tot die wet en tot die getuienis! As hulle nie spreek volgens hierdie woord nie, is hulle ‘n volk wat geen dageraad het nie. Wat gebeur met ons siel en gees wanneer ons doodgaan? Gen 2:7 En die…