• Wat sê die Woord oor die dood, die hel, die wegraping

    Mal 3:6 Want Ek, die Here, het nie verander nie. Jes 8:20 Tot die wet en tot die getuienis! As hulle nie spreek volgens hierdie woord nie, is hulle ‘n volk wat geen dageraad het nie.  Wat gebeur met ons siel en gees wanneer ons doodgaan? Gen 2:7 En die…

  • Watter dag is die Sabbatdag van die Here?

    Die sewende dag Sabbat is ingestel by die Skepping – lank voor enige volk/nasie se bestaan. Dit geld dus vir alle mense – nie net vir die Jode soos algemeen geglo word nie. Sabbatonderhouding kan jou nie red nie, net soos enige ander wetsonderhouding dit ook nie kan doen nie….

  • Watter wet is teen die Kruis vasgenael?

    Psalm 89:35 Ek sal my verbond nie ontheilig nie, en wat oor my lippe gegaan het sal Ek nie verander nie. Pred 12:13 Vrees God en hou sy gebooie; want dit geld vir alle mense. Mal 3:6-7 Want Ek, die Here, het nie verander nie; Heb 13:8 Jesus Christus is…

  • Futurisme en Preterisme Verduidelik

    Die verwarrende lerings van Futurisme en Preterisme Wie is die JESUïETE? Op die 15de Augustus, 1534, het die Spanjaard; Ignatius Loyola die Jesuïetiese Orde tot stand gebring – ook bekend as The Society of Jesus. Dit is gestig met die volle goedkeuring van die destydse Pous Paul III, op September,…

  • Die vrou se plek

    Verduidelik asseblief: 1 Timotheus 2:11-12. “Die vrou moet haar in stilte laat leer in alle onderdanigheid. Ek laat die vrou egter nie toe om onderrig te gee of oor die man te heers nie, maar sy moet haar stil hou.”   Die heidense priesteres het ‘n prominente rol gespeel in…

  • Gebed

    Gebed is die uitstorting van ons hart tot God soos tot ‘n vriend.  Nie dat dit nodig is om aan God bekend te maak wat ons is nie, maar dis om ons in staat te stel om Hom aan te neem.  Gebed bring God nie tot ons af nie, maar…

  • Die 144,000

    Die 144 000 – Letterlik of Figuurlik? Antwoord As dit letterlik is, dan is sekere stamme uitgelaat. Want die stamme word gelys, stam Dan is nie daar nie, maar as jy in die Ou Testament lees van Daniël se groot manne wat daar genoem word, God’smanne, wat van die stam…

  • Doop

    Hoe gaan ek weet wanneer ek reg is om gedoop te word? Antwoord “Bekeer julle” sê die Bybel en laat julle doop. Die Bybel se opdrag is: leer hulle en doop hulle. In die ou dae het die Jode, in die begin van die Christelike bestel, die reëls en regulasies…

  • Hipnose

    Wat is hipnose, hoe werk dit, wat sê die Bybel daaroor? Antwoord God het ons ‘n gesonde verstand gegee, en met hierdie verstand moet jy onderskei tussen goed en kwaad. Jy moet besluit wat reg en verkeerd is. Jy moet die geeste toets met hierdie verstand wat die Here vir…

  • Die Ware Kerk

    Die Heilige Gees lei ons tot die waarheid. Daar is so baie verskillende Kerke en almal sê hulle het die waarheid maar glo verskillend. En elkeen sê hulle word deur die Heilige Gees gely. Hoe dan nou? Antwoord Wat sê die Bybel? “Toets die Gees.” Wat is die maatstaf waarvolgens…