• Instelling van die Sabbat

    1. Wanneer en deur wie is die Sabbat gemaak? So is dan voltooi die hemel en die aarde met hulle ganse leërmag. En God het op die sewende dag sy werk voltooi wat Hy gemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat Hy gemaak het….