• 7. Kan siele sterf?

    Kan siele sterf? “Die siel wat sondig, dié moet sterwe.”  Eségiël 18:20.  “en al die lewende wesens in die see het gesterwe.”  Openbaring 16:3. Antwoord: Volgens God se Woord sterf siele! Ons is siele en ons sterf. Die mens is sterflik (Job 4:17, Romeine 6:12, 8:11, 2Korinthiërs 4:11, Jakobus 4:14,…

  • 6. Wat is ‘n “siel”?

    Wat is ‘n “siel”? “En die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens ‘n lewende siel geword.” Génesis 2:7 Die mens het ‘n lewende siel GEWORD, nie GEKRY nie. ‘n…

  • 5. Wat is die “gees” wat na God terugkeer na die dood?

    Wat is die “gees” wat na God terugkeer na die dood? “Want soos die liggaam sonder gees dood is, so is ook die geloof sonder die werke dood.” Jakobus 2:26 “want my asem is nog heeltemal in my, en die lewensasem van God is in my neus.” Job 27:3 Die…

  • 4. Wat gebeur wanneer ‘n persoon sterf?

    Wat gebeur wanneer ‘n persoon sterf? “en die stof na die aarde terugkeer soos dit gewees het, en die gees na God terugkeer wat dit gegee het.” Prediker 12:7 … Want stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer.” Génesis 3:19 Die liggaam keer terug tot stof en die…

  • 3. Die oorsprong van dood?

    Die oorsprong van dood? “Toe het die HERE God die mens geneem en hom in die tuin van Eden gestel om dit te bewerk en te bewaak. En die HERE God het aan die mens bevel gegee en gesê: Van al die bome van die tuin mag jy vry eet,…

  • 2. Wat was die mensdom se oorspronklik geskape toestand?

    Wat was die mensdom se oorspronklik geskape toestand? God het Adam met ‘n perfekte liggaam, omgewing, insluitend ‘n lewensonderhoudende boom in die tuin, asook gesondheidswette, geskape. “En die HERE God het allerhande bome uit die grond laat uitspruit, begeerlik om te sien en goed om van te eet; ook die…

  • 1. Die oorsprong van lewe. Waar het alles begin?

    Die oorsprong van lewe. Waar het alles begin? “En die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens ‘n lewende siel geword.” Génesis 2:7 Deur die kombinasie van die stof van…

  • Die Dood… EN DAN?

    Die Dood… EN DAN? Inleiding Vir baie is dit ‘n raaisel en lei dit tot ‘n gevoel van vrees, onsekerheid en selfs hopeloosheid. Ander glo dat hulle ontslape geliefdes nie regtig dood is nie, maar by hulle of êrens anders voortleef!  Andere is verward omtrent die verwantskap tussen liggaam, gees…

  • Die Langverwagte Millennium Van Vrede

    Die woord “millennium” verskyn nie in die Bybel as sulks nie, maar dit beteken letterlik ’n periode van eenduisend jaar. Die woord is afgelei van die Latynse woord “mille“ (eenduisend) en “annus” (jaar) en is deur Bybelgeleerdes gebruik om te verwys na die eenduisend jaar periode wat deur Johannes in…

  • Die Komende Klimaks Van Die Eeue

    Alles is klaargemaak; die laaste gebeure wat op aarde moet plaasvind, is op die punt om los te bars. Terwyl die mense hulself in konfederasies saambind, word die laaste waarskuwingsboodskap oor die aarde uitgedra. Binnekort sal die “Drie-Engele Boodskappe” hul werk voltooi het en in sy pogings om wêreldwye eerbetoning…