• Lasarus en die Hel (Lukas 16:19-31)

    Lasarus en die Hel (Lukas 16:19–31) Die standpunt word dikwels ingeneem dat Jesus se lering in hierdie tekste letterlik opgeneem moet word. Die taalgebruik en die agtergrond daarvan is egter hoogs figuurlik en die verhaal moet as ’n gelykenis beskou word. Feitlik elke toneel in die verhaal weerspreek die leringe…

  • Die Dief aan die Kruis

    Die Dief aan die Kruis Het die dief aan die kruis nie hemel toe gegaan met sy dood nie? Hy het Christus as volg aangespreek:    Dink aan my, Here, wanneer U in u koninkryk kom. Lukas 23:42. Hy het uitgesien na ’n toekomstige gebeurtenis en gevra dat aan hom…

  • Die Leerstelling van die Hel en die Vagevuur

    Die Leerstelling van die Hel en die Vagevuur Die leerstellings van die hel en die vagevuur is van paganistiese afkoms en is deur die Rooms-Katolieke kerkvaders in die Christelike geloof ingevoer. Kardinaal Gibbons skryf aangaande die vagevuur: Daar bestaan in die volgende lewe ’n staat van tydelike straf toebedeel aan…

  • Saul Se Ontmoeting Met Samuel

    Saul se Ontmoeting met Samuel ’n Gedeelte in die Bybel wat dikwels gebruik word om kommunikasie met die dode te ondersteun, is 1 Samuel 28:3-25, waarvolgens Saul die heks van Endor raadpleeg wat kwansuis vir Samuel oproep om die koning van raad te bedien. Die koning was self deur geeste…

  • Die Mistieke Doderyk

    Een van die mees bedrieglike leerstellings van Babilon is dié van die onsterflikheid van die siel. Hierdie leerstelling, meer as enige ander, het die weg gebaan vir bedrieglike leerstellings aangaande die hiernamaals, en dit het die godsdienstige wêreld deurtrek met valse beloftes en aansprake. Hierdie leerstelling belowe boonop veelvuldige keuses…

  • Vreemde Vuur

    VREEMDE VUUR  Waarom was die teen-hervorming so suksesvol? Hoe is dit moontlik dat die Hervorming en alles wat dit verteenwoordig, so maklik eenkant toe geskuif kan word? Die Bybel gee duidelik sy eie antwoord. Dwaling en misleiding het ’n groot rol gespeel. Die gees van eenheid wat die kerke beheer,…

  • Die New Age-Beweging En Die Maitreya

    DIE NEW AGE-BEWEGING EN DIE MAITREYA Die term “New Age” is ontleen aan astrologie. Die sodiak wat sy oorsprong in antieke Babilon het, bestaan uit twaalf tekens en dit neem ongeveer 25 000 jaar vir ons sonnestelsel om deur hierdie sterretekens te beweeg. Die New Age-beweging leer hoofsaaklik dat die mensdom…

  • Is Jesus God

    Is Jesus God? As Jesus God is, dan verdwyn al die ander aansprake op gelykheid en selfs oppergesag in die niet. Hierdie vraag meer as enige ander moet opgeklaar word ten einde die geldigheid van Sy aansprake te ondersteun: En Jesus het hulle geantwoord: My Vader werk tot nou toe,…

  • Jesus kom soos ‘n dief in die nag

    Leer die Bybel nie dat Jesus gaan kom soos ‘n dief in die nag nie (1 Thessalonisense 5:2) ? Elke verwysing in die Bybel met betrekking tot Jesus wat gaan kom soos ‘n dief in die nag, werwys na Sy onverwagse koms, en nie na die manier hoe hy gaan…