Daniël 10 [1]
Die basiese tema van die boek Daniël is die konflik tussen die magte van goed en kwaad. Wie dink jy gaan die uiteindelike Oorwinnaar wees? 2. Hoofstuk 10 in ‘n inleiding tot hoofstukke 11 en 12. Ons gaan ons kyk hoe Christus en Gabriël die vyand verslaan. Ons gaan ook…