Daniël 5 [1] – Die Val Van Antike Babilon
BABILON HET VERLOOR In hoofstuk 4 het ons van die pragtige bekering van Nebukadnesar gelees. Die trotse monarg van die wêreld het ‘n nederige dienskneg van die Here geword. In hoofstuk 5 lees ones van die arrogansie van Belsasar sy kleinseun wat net mooi die teenoorstelde was ‘n Nederige Nebukadnesar…