Daniël 1 [2] – Politieke Landskap In Daniël Se Dag
POLITIEKE LANDSKAP IN DANIëL SE DAG Daniël 1:1 IN die derde jaar van die regering van Jójakim, die koning van Juda, het Nebukadnésar, die koning van Babel, na Jerusalem gekom en dit beleër.\ In ons vorige lesing het ons net na die eerste vers van hoofstuk 1 gekyk. Kan jy…