• Openbaring [36] – Hoofstuk 19 [1]

    OPENBARING 19 – DEEL 1Every form of evil is to spring into intense activity. Evil angels unite their powers with evil men, and as they have been in constant conflict and attained an experience in the best modes of deception and battle, and have been strengthening for centuries, they will…

  • Openbaring [35] – Hoofstuk 18 [2]

    DEEL 2Kom ons delf dieper in die res van hierdie hoofstuk wat die uiteindelike verwoesting van alle rebelle en wreedaarts uitbeeldVers 8 daarom sal haar plae op een dag kom: dood en droefheid en honger; en met vuur sal sy verbrand word, want sterk is die Here God wat haar…

  • Openbaring [34] – Hoofstuk 18 [1]

    DEEL 1Dit was vir my ‘n baie groot oomblik toe ek vir die eerste keer by Babilon in Irak aangekom het.Saddam Hussein was besig om Nebukadnesar se suidelike paleis te restoureer. Nadat hy 60,000,000 bakstene in die projek gebruik het, het die politieke situasie hom verhoed om verder te gaan.Tydens…

  • Openbaring [33] – Hoofstuk 17 [2]

    DIE DIER Openbaring 17:6 “En ek het die vrou gesien, dronk van die bloed van die heiliges en van die bloed van die getuienis van Jesus, en ek het my uitermate verwonder toe ek haar sien. Vers 7 Toe sê die engel vir my: Waarom het jy jou verwonder? Ek…

  • Openbaring [32] – Hoofstuk 17 [1]

    DIE VROU EN DIE SKARLAKENROOIDIER – DEEL 1 Wanneer ons by Openbaring kom, kry ons een van die ingewikkelste gedeeltes van die boek. Maar aan die anderkant ook een van die aangrypendste. Kom ons lees die volgende sitaat: In the seventeenth of Revelation is foretold the destruction of all the…

  • Openbaring [31] – Sewe Laaste Plae [4]

    Sesde en Sewende Plaag SESDE PLAAG Openbaring 16:12 “En die sesde engel het sy skaal uitgegooi op die groot rivier, die Eufraat, en sy water het opgedroog, sodat die pad van die konings wat van die Ooste af kom, reggemaak kon word. Verse 13,14 En ek het uit die bek…

  • Openbaring [30] – Sewe Laaste Plae [3)]

    VYFDE EN SESDE PLAAG Wanneer val temperatuur? Wat gebeur na die vierdie plaag van die versengende hittegolf? Hoeveel grade dink jy kon die temperatuur geval het? Openbaring 16:10,11 En die vyfde engel het sy skaal uitgegooi op die troon van die dier, en sy koninkryk is verduister, en hulle het…

  • Openbaring [29] – Sewe Laaste Plae [2] 

    VIERDE PLAAG Daar is interessante ooreenkomste tussen die seven basuine en die seve laaste plae. By die sewe basuine kry ons inleidende tempeltoneel 8:2-6. By die sewe plae kry ons dit ook 15:5-16:1 Die eerste basuin raak die aarde 8:7; so ook die eerste plaag 16:2. Die tweede basuin verwys…

  • Openbaring [28] – Sewe Laaste Plae [1]

    PLAE 1-4 In ‘n vorige lesing het ons na die laaste ernstige boodskappe van die drie engele geluister. Sondaars wat dit verwerp maai die vreeslike gevolge van die sewe laaste plae. Tydens die basuine is net ‘n derde van die aarde met plae getref. God se oordele was met Sy…

  • Openbaring [27] – Hoofstuk 14 [4]

    Wat kan jy van ons vorige bespreking van die derde engel se boodskap onthou? Wanneer gaan hierdie laaste waarskuwingsboodskap verkondig word? Gaan almal dit hoor? Openbaring 14:9,10 En ’n derde engel het hulle gevolg en met ’n groot stem gesê: As iemand die dier en sy beeld aanbid en ’n…