• Openbaring [16] – Hoofstuk 11 – Die Twee Getuies [1]

    Baie welkom by die aangrypende boodskap van die twee getuies. Wie is hulle en watter bemoedigende en waarskuwende boodskap het hulle vir ons? Openbaring 11:1 En ‘n riet soos ‘n stok is aan my gegee, en die engel het gestaan en gesê: Staan op en meet die tempel van God…

  • Openbaring [15] – Hoofstuk 10 [3]

    Openbaring 10:1,2 EN ek het ’n ander sterk engel uit die hemel sien neerdaal bekleed met ’n wolk, en ’n reënboog was oor sy hoof, en sy aangesig was soos die son, en sy voete soos pilare van vuur; 2en in sy hand het hy ’n geopende boekie gehad, en…

  • Openbaring [14] – Hoofstuk 10 [2]

    Wat ‘n heerlike voorreg om dieper en dieper in die boek Openbaring te studeer. Dis ‘n boodskap van troos en verlossing wat Jesus vir elke mens stuur wat deur diep waters gaan. Openbaring 10:1,2 EN ek het ’n ander sterk engel uit die hemel sien neerdaal, bekleed met ’n wolk,…

  • Openbaring [13] – Hoofstuk 10 [1]

    Baie welkom by die lesing oor die klein boekie van Openbaring 10. Wat het gebeur nadat Johannes die sesde seël verduidelik het? Wat gebeur voordat hy die inligting van die sewende seël bekend gemaak het? Hy ‘n hele hoofstuk aan die verseëlde 144,000. Gaan Johannes later weer oor hierdie mense…

  • Openbaring [12] – Die Sewe Basuine [4]

    VYFDE EN SESDE BASUINE Toe my pa nog geleef het en ek ‘n klein seuntjie was, het hy ‘n gesegde gehad. “Jou boekie is amper vol.” Weet jy wat hy daarmee bedoel het? My pak slae was naby. My stoutigeid het sy geduld uitgeput. Sê my, as my pa net…

  • Openbaring [11] – Die Sewe Basuine [3]

    DIE DERDE EN VIERDE BASUIN By Jerasj in Jordanië, sê ek vir my kind: “Kom ons hoor wat die derde basuin vir ons gaan vertel.” Openbaring 8:10,11 “En die derde engel het geblaas, en ‘n groot ster wat soos ‘n fakkel brand, het uit die hemel geval, en dit het…

  • Openbaring [10] – Die Sewe Basuine [2]

    In ons vorige lesing het ek belowe dat ons na die boodskap van die eerste basuin gaan luister. Maar voordat ons daar uitkom, net nog meer inligting oor die basuine. In hierdie lesing gaan ons ontdek dat die sewe basuine betrekking het op die drie groot wêreld-godsdienste wat God aanbid….

  • Openbaring [9] – Die Sewe Basuine [1]

    Is daar iewers ‘n opdrag dat ons die boek Openbaring moet studeer? “The book of Revelation, in connection with the book of Daniel, especially demands study. Let every God-fearing teacher consider how most clearly to comprehend and to present the gospel that our Saviour came in person to make known…

  • Openbaring [8] – Die Seël Van God En Die 144 000

    In ‘n vorige lesing het ons na gevolge van die verwerping van die evangelie boodskap van die witperd gekyk: Rooi van oorlog, swart van hongersnood en die vaal van die dood. Tydens die vyfde seël roep die bloed van miljoene martelare allegories uit dat hulle dood gewreek moet word. Openbaring…

  • Openbaring [7] – Die 7 Seëls Van Openbaring

    Terwyl ek by Cape Kennedy na ‘n reuse vuurpyl kyk, het ek aan Daniël 2:4 gedink. Dit sê daar dat aan die einde van tyd kennis sal aangaande die boek Daniël en op ander gebiede sal vermeerder. In hierdie lesing oor die sewe seëls gaan ons nuwe kennis ontdek. Ons…