• Openbaring [6] – Briewe Aan Die 7 Gemeentes [4]

    DIE BRIEF AAN DIE GEMEENTE VAN SARDIS, FILADELFIA EN LAODISEA Ons het sopas by die vyfde gemeente aangekom, die gemeente van Sardis. Op ‘n dag het ‘n boodskapper vanaf die eiland Patmos hier aangekom. Die leraar van die gemeente het ‘n brief in ontvangs geneem. Dit het van Johannes gekom….

  • Openbaring [5] – Briewe Aan Die 7 Gemeentes [3]

    DIE BRIEF AAN DIE GEMEENTE VAN PERGAMUM EN TIATIRE Ons verlaat die moderne stad van Izmir, Bybelse Smirna en ons reis verder noord na Pergamus of Pergamum soos die nuwe vertaling dit noem. Al sewe gemeentes het op die antieke Romeinse posroete gelê en was so tussen 50 en 70…

  • Openbaring [4] – Briewe Aan Die 7 Gemeentes [2]

    DIE BRIEF AAN DIE GEMEENTE VAN SMIRNA In hierdie lesing neem ek jou na die ruïnes van antieke Smirna. Ek het baie groot ontdekkings hier gemaak. Ontdekkings wat my geestelike baie aangehelp het. Maar voordat ons die brief aan die gemeente van Smirna lees, kyk ons eers na baie belangrike…

  • Openbaring [3] – Briewe Aan Die 7 Gemeentes [1]

    Brief aan die gemeente in EFESE. Kom seil saam met my na een van die mooiste van die tienduisend Griekse eilande. Sy naam is Patmos. Baie gedagtes het deur my kop geflits toe ek hier besoek het. Weet jy waarom? Dis hier waar Johannes die pragtige boek van Openbaring geskryf…

  • Openbaring [2] – Hoe Om Openbaring Se Profetiese Taal Te Verstaan

    Die boek van Openbaring is in Grieks geskryf. Maar terwyl Johannes dit gedoen het, het hy in Hebreeus gedink. Daar is honderde aanhalings uit die Ou Testament. Wanneer mens versigtig na hierdie aanhalings kyk, merk jy dat Johannes nie uit die Griekse Ou Testament aanhaal nie. Hy het die Hebreeuse…

  • Openbaring [1] – Die Struktuur Van Openbaring

    Hoe lank vat dit vir ‘n man of vrou om mekaar te verstaan? Net so lank as wat dit jou vat om die ander een se temperament se samestelling, se geaardheid te verstaan. Hoe lank gaan dit ons neem om Openbaring te verstaan? Net so lank as wat dit neem…

  • 21. Wat sal vehoed dat God se kinders verlei word?

    Wat sal vehoed dat God se kinders verlei word? “hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.” Handelinge 17:11.  ” Tot die wet en tot die getuienis! As hulle nie spreek volgens hierdie woord nie, is hulle ‘n volk…

  • 19. Sal die wat Jesus aanneem nooit sterwe nie? [Johannes 11:26]

    Sal die wat Jesus aanneem nooit sterwe nie? [Johannes 11:26] “en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie”?Johannes 11:26 Hierdie teks verwys nie na die eerste dood nie (Hebreërs 9:27), maar wel na die tweede dood, waartydens slegs die onregverdiges finaal gaan sterf,…

  • 18. Wat van: Die dief aan die kruis? [Lukas 23:43]

    Wat van: Die dief aan die kruis? [Lukas 23:43] En Jesus antwoord hom: Voorwaar Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die Paradys wees. Lukas 23:43 Antwoord: As ons die komma in die gedeelte hierbo nou net een woord aanskuif van voor die woord: “vandag” tot…