1. Home
  2. Bybelstudies
  3. Die Dood en die Opstanding
  4. 17. Is daar enige verwysing na ‘n onsterflike siel in die Bybel?

17. Is daar enige verwysing na ‘n onsterflike siel in die Bybel?

Is daar enige verwysing na ‘n onsterflike siel in die Bybel?

Aan die Koning van die eeue, die onverderflike, onsienlike, alleenwyse God, kom toe die eer en die heerlikheid tot in alle ewigheid. Amen.

1 Timótheüs 1:17

Antwoord: Daar is GEEN verwysing na ‘n onsterflike siel nie. Die Afrikaanse Bybel gebruik die woord “siel” 367 keer, maar nooit die term “onsterflike siel” nie. Die woord onsterflik word net een keer gebruik (1 Timótheüs 1:17), en dit is met betrekking tot God. 

Hy alleen is onsterflik.

VOLGENDE KEER:
18. Wat van: Die dief aan die kruis? [Lukas 23:43]

KYK:
YouTube

TikTok
FaceBook
InstaGram
TeleGram
WhatsApp
LUISTER:
SoundCloud
LAAI AF:
MP4 [Video]
MP3 [Audio]

Was this article helpful?

Related Articles