Skepper

Wie is die skepper van die aarde Jesus of God?

Antwoord

God is die skepper deur Jesus Christus. Efesiërs 3:9: deur wie Hy geskep het, sonder Hom is daar niks geskep wat geskep is nie (Joh. 1:3). Die engele, alles is wat ons sien, alles is deur die mond van Christus in die lewe gebring.

Was this article helpful?

Related Articles

Need Support?
Can't find the answer you're looking for?
Contact Support