1. Home
  2. Bybelstudies
  3. Die Dood en die Opstanding
  4. 19. Sal die wat Jesus aanneem nooit sterwe nie? [Johannes 11:26]

19. Sal die wat Jesus aanneem nooit sterwe nie? [Johannes 11:26]

Sal die wat Jesus aanneem nooit sterwe nie? [Johannes 11:26]

“en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie”?
Johannes 11:26

Hierdie teks verwys nie na die eerste dood nie (Hebreërs 9:27), maar wel na die tweede dood, waartydens slegs die onregverdiges finaal gaan sterf, aangesien daar geen opstanding uit die tweede dood is nie. 

Die wat in Jesus glo, sal dus nooit die tweede dood sterf nie. (Openbaring 2:11; 21:8).

VOLGENDE KEER:
20. Wat was die gevolg as mense andere geleer het dat die dooies wel nog lewe?

KYK:
YouTube

TikTok
FaceBook
InstaGram
TeleGram
WhatsApp
LUISTER:
SoundCloud
LAAI AF:
MP4 [Video]
MP3 [Audio]

Was this article helpful?

Related Articles