Wat was die gevolg as mense andere geleer het dat die dooies wel nog lewe?
“En as daar in ‘n man of vrou ‘n gees van ’n afgestorwene is of ‘n gees wat waarsê, moet hulle sekerlik gedood word. Hulle moet gestenig word.”
Levítikus 20:27
Antwoord: God het beveel dat sulke mense (wat aanspraak daarop maak dat hulle die geeste van dooies kan kontak) gestenig moes word. Dit wys God se houding teenoor die vals leerstellings dat die dooies enigiets weet na die dood.
VOLGENDE KEER:
21. Wat sal vehoed dat God se kinders verlei word?
KYK:
YouTube
TikTok
FaceBook
InstaGram
TeleGram
WhatsApp
LUISTER:
SoundCloud
LAAI AF:
MP4 [Video]
MP3 [Audio]