1. Home
  2. Bybelstudies
  3. Die Dood en die Opstanding
  4. 13. Sal die opgewekte regverdiges ooit weer sterf?

13. Sal die opgewekte regverdiges ooit weer sterf?

Sal die opgewekte regverdiges ooit weer sterf?

“maar die wat waardig geag word om daardie eeu en die opstanding uit die dode te verkry, … Want hulle kan ook nie meer sterwe nie.”

Lukas 20:35, 36.

“En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het verbygegaan.”

Openbaring 21:4.

Antwoord: Dood, droefheid, geween en moeite sal nooit in God se nuwe koninkryk bestaan nie.

VOLGENDE KEER:
14. Weet die dooies wat die lewendes doen en is daar kommunukasie moontlik?

KYK:
YouTube

TikTok
FaceBook
InstaGram
TeleGram
WhatsApp
LUISTER:
SoundCloud
LAAI AF:
MP4 [Video]
MP3 [Audio]

Was this article helpful?

Related Articles