• Merk van die Dier

    Verduidelik asseblief die merk van die dier, want daar is soveel verskillende menings oor wat die merk van die dier werklik is. Antwoord Wie is die dier (antichris) in die 1ste plek? Ons moet teruggaan na die profesieë. ‘n Dier, volgens Daniël is ‘n koninkryk, en hy beskyf die koninkryke…

  • God se Naam

    Die naam Yahweh, hoekom gebruik ons nie God se naam nie, is dit dalk moontlik dat Vrymesselary die naam uitgehaal het? Antwoord Die Tetragrammaton is YHWH. As die skribas dit geskryf het, en hulle by die naam gekom het, het hulle hul pen skoon gemaak, geskryf, en weer by die…

  • Skepper

    Wie is die skepper van die aarde Jesus of God? Antwoord God is die skepper deur Jesus Christus. Efesiërs 3:9: deur wie Hy geskep het, sonder Hom is daar niks geskep wat geskep is nie (Joh. 1:3). Die engele, alles is wat ons sien, alles is deur die mond van…

  • Beginsel 5 – Matigheid

    Wat het God in die ou tyd aan Sy volk belowe? Eks 23:25 En julle moet die HERE julle God dien; dan sal Hy jou brood en jou water seën, en Ek sal siektes uit jou midde verwyder. Op watter voorwaardes is vrywaring van siektes belowe? Eks 15:26 … As…

  • Die Woord Van God

    Met watter naam het Jesus na die heilige skrifte van die Ou Testament, die Bybel van Sy tyd, verwys? Mat 21:42 Jesus sê vir hulle: Het julle nooit in die Skrifte gelees nie: Die steen wat die bouers verwerp het, dit het ‘n hoeksteen geword. Watter ander titel word aan…

  • Geloof

    Wat word geloof genoem? Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. Hoe noodsaaklik is geloof? Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; Is dit genoeg om maar…

  • Waarom Profesie gegee is

    Waarom is die Heilige Geskrifte gegee? Rom 15:4 Want alles wat tevore geskrywe is, is tot ons lering tevore geskrywe, sodat ons deur lydsaamheid en bemoediging van die Skrifte hoop kan hê. Wie het  die hele Skif ingegee? 2Tim 3:16 Die hele Skrif is deur God ingegee … Waarvoor is…

  • Die Skeppingsverhaal

    Deur wie is die hemel en aarde geskape? Gén 1:1 In die begin het God die hemel en die aarde geskape. Deur watter middel het God die hemel en die aarde laat ontstaan? Psalm 33:6-9 Deur die Woord van die HERE is die hemele gemaak en deur die Gees van…

  • Christus se Wederkoms

    Watter belofte het Christus aangaande Sy koms gemaak? Joh 14:1 Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My. Joh 14:2 In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek…

  • Hoe om die Sabbat te vier

    1. Wat is die eerste bevel in die Sabbatsgebod? Gedenk die sabbatdag, dat jy dit heilig. Eksodus 20:8 2. Watter dag is die Sabbat? maar die sewende dag is die sabbat van die HERE jou God; Eksodus 20:10 3. Met watter doel moet ons die Sabbatdag gedenk? Gedenk die sabbatdag,…