• 17. Is daar enige verwysing na ‘n onsterflike siel in die Bybel?

    Is daar enige verwysing na ‘n onsterflike siel in die Bybel? Aan die Koning van die eeue, die onverderflike, onsienlike, alleenwyse God, kom toe die eer en die heerlikheid tot in alle ewigheid. Amen. 1 Timótheüs 1:17 Antwoord: Daar is GEEN verwysing na ‘n onsterflike siel nie. Die Afrikaanse Bybel…

  • 16. Is God die God van die lewendes of die dooies

    Is God die God van die lewendes of die dooies “Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob? God is nie ‘n God van dooies nie, maar van lewendes.” Matthëús 22:32  “God is nie ‘n God van dooies nie, maar ‘n God…

  • 13. Sal die opgewekte regverdiges ooit weer sterf?

    Sal die opgewekte regverdiges ooit weer sterf? “maar die wat waardig geag word om daardie eeu en die opstanding uit die dode te verkry, … Want hulle kan ook nie meer sterwe nie.” Lukas 20:35, 36. “En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen…

  • 12. Vir wie kom Jesus haal met Sy wederkoms?

    Vir wie kom Jesus haal met Sy wederkoms? “Want die Here self sal van die hemel neerdaal met ‘n geroep, met die stem van ‘n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. Daarna sal ons wat in die…

  • 11. Hoe lank sal ons dan slaap?

    Hoe lank sal ons dan slaap? “so lê die mens daar sonder om weer op te staan; totdat die hemele nie meer is nie, word hulle nie wakker of uit hul slaap opgewek nie.” Job 14:12 ” Maar die dag van die Here sal kom soos ‘n dief in die…

  • 10. Wat noem Jesus die toestand van die dode? 

    Wat noem Jesus die toestand van die dode?  “Maar, broeders, ek wil nie hê dat julle onkundig moet wees met betrekking tot die ontslapenes nie, sodat julle nie treur soos die ander wat geen hoop het nie.”  1Thessalonicense 4:13 “Dit het Hy gespreek; en daarna sê Hy vir hulle: Lasarus,…

  • 9. Hoeveel weet of verstaan ‘n persoon na die dood?

    Hoeveel weet of verstaan ‘n persoon na die dood? “Want die lewendes weet dat hulle moet sterwe, maar die dooies weet glad niks nie, en hulle het geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis word vergeet. Hulle liefde sowel as hulle haat, ook hulle naywer, het lankal verdwyn, en hulle…

  • 8. Gaan goeie mense hemel toe wanneer hulle sterf?

    Gaan goeie mense hemel toe wanneer hulle sterf? “Want daar kom ‘n uur wanneer almal wat in die grafte is, sy stem sal hoor, en sal uitgaan, die wat goed gedoen het, tot die opstanding van die lewe, en die wat kwaad gedoen het, tot die opstanding van die veroordeling.”…